Ek lees my twee vorige inskrywings en ek dink “hel, dit klink depressing”. Ek sal niemand kwalik neem as hulle nie weer hier kom lees nie. Dan onthou ek weer, ek skryf nie vir iemand nie, ek skryf vir myself. Om myself gesond te skryf.
Maar ek het al gaan rondlees op die ander blogs en ek [...]
Archive for Julie 4th, 2009
Naweek
Posted in Dagboek on Julie 4, 2009 | 4 Comments »


