Dis ‘n week sedert ek laas geskryf het. My vingers het soms met ’n punt getrek rekenaar toe, maar saans het my oë toegeval voordat ek nog behoorlik tot stilstand gekom het.
Dit was omtrent ’n besige week. Ek begin die patroon agterkom. So twee weke van die maand loop dinge hier teen ‘n gelykspoed, dan [...]
Archive for Julie, 2009
Nog ‘n week verby
Posted in Dagboek on Julie 12, 2009 | 3 Comments »
Naweek
Posted in Dagboek on Julie 4, 2009 | 4 Comments »
Ek lees my twee vorige inskrywings en ek dink “hel, dit klink depressing”. Ek sal niemand kwalik neem as hulle nie weer hier kom lees nie. Dan onthou ek weer, ek skryf nie vir iemand nie, ek skryf vir myself. Om myself gesond te skryf.
Maar ek het al gaan rondlees op die ander blogs en ek [...]


