Feeds:
Bydraes
Comments

Archive for Junie, 2009

Huil

Dis iets wat ek maklik gedoen het. Huil omdat ek hartseer was, huil omdat ek bly was. Huil in ‘n mooi fliek, huil as ‘n kind seerkry. Huil as ek moes weggaan koshuis toe, na ‘n lekker vakansie by die huis. My famlie is demonstratief. Aaklige woord, laat dit soos iets klink wat mens kan [...]

Read Full Post »

Die eerste dag

…van die res van my lewe. Dis wat die sielkundige gesê het, toe ek hom verlede maand vir die laaste keer gaan sien het. “Beskou vandag as die eerste dag van die res van jou nuwe lewe. Gaan leer om jouself weer lief te hê, gaan leer om die lewe weer lief te hê”
Dit het [...]

Read Full Post »